Grondwet van die Verenigde State

Die eerste bladsy van die Verenigde State van Amerika se grondwet uit 1787

Die Grondwet van die Verenigde State (Engels: United States Constitution) is die hoogste wet van die Verenigde State van Amerika.[1] Dié grondwet is op 17 September 1787 aangeneem, op 21 Junie 1788 bekragtig en het op 4 Maart 1789 in werking getree.

  1. (en) Maier, Pauline (2010). Ratification: The People Debate the Constitution, 1787–1788. New York: Simon & Schuster. ISBN 978-0-684-86854-7. Bladsy 35.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search